REALCORCAPE
Primere Besigheid. Realcor Cape se primêre besigheid is eiendomsontwikkeling en konstruksie van risedensiële-, kommersiële- en ligte industriële eiendom. In die verloop van sy besigheid, bied Realcor Cape van tyd tot tyd beleggingsgeleenthede aan die beleggerspubliek.
GESKIEDENIS
Realcor Cape het ontstaan in 1993 – Kommersiële Eiendomsmakelary.
1997 – Purple Rain Properties 15 (Edms) Bpk handeldrywend as Realcor Cape.
Eie konstruksie maatskappy sedert 2004
Gelisensieer by Raad op Finansiële Dienste
Geregistreer by Raad op Eiendomsagente
Geregistreer by die Instituut van Realtors
Bouprojekte
Chablis Sekuriteits Woningkompleks – Stellenbosch. (2004)
Crystal Creek Woonstelle – Gordonsbaai. (2006)
Marsh Rose Mall (Geriefsinkopiesentrum) – Grabouw. (2007)
Avignon Gastehuis – Gordonsbaai. (2007)
Grabouw Industriële Park - 24 Fabrieke. (2008)
Le Petit Village (Sekuriteits Woningkompleks) – Plettenbergbaai
Blaauwberg Beach Hotel – 5 Ster Hotel
EIENDOMGEBASEERDE BELEGGINGSGELEENTHEID
BLAAUBERG BEACH HOTEL (BBH)
Enigste 5-ster hotel te Blaauwbergstrand.
Verminder tekort in internasionale aanvraag
Voltooiing net voor 2010 sokker wêreldbeker
R 550 miljoen projek, 13 verdiepings
192 kamers, restaurant, konferensiefasiliteit
Voldoende parkering
Groen ontwikkeling
Toerisme Inligting
Toerisme het 8.8% bygedra tot BBP in 2005, 14% in 2014
2.3 m buitelanders 3de kwartaal 2007 in SA, 9.4% groei
Toename van 21% aankomstes by Kaapstad Lughawe
BBH is geleë in die snel groeiendste deel van Kaapstad
Die projek word aktief ondersteuning deur die Wes-Kaap regering
Goeie besettingsyfers word voorspel.
Beleggingsopsies
Korttermyn Leningsooreenkoms
Langer termyn Aandele Opsie
KORTTERMYN LENINGSOOREENKOMS
Vaste koers 12 maande tydsduur.
Kapitaalgroei opsie 20% pj enkelvoudige rente.
Inkomste opsie 19% pj – rente maandeliks betaalbaar.
Kombineer kapitaal en inkomste opsies.
Opsie om aandele te koop @ ontwikkelingskoste.
100% toewysing, geen aanvangskostes.
Groei op volle beleggingsbedrag.

Geen lopende of uittredingskostes.
Minimum beleggingsbedrag R 20 000.
LANGER TERMYN AANDELE OPSIE
Belê @ ontwikkelingskoste.
Skuldbrief totdat aandele uitreik in 2010.
Minimum beleggingsbedrag R 100 000
A klas en B klas aandele beskikbaar.
Korttermyn beleggers – eerste opsie.
Skuldbrief:
11% pj inkomste, 8% pj kapitaalgroei.
Kapitalisering jaarliks: verdienste op hoër basis.
Aandeelhouding:
6-maandelikse belastingvrye dividend inkomste.
Markverwante kapitaalgroei.
Geprojekteerde Dividend Uitbetalings
2010: R 19 935 477
2011: R 23 578 674
2012: R 28 081 376
2013: R 35 435 258
Bron: Proforma Prospektus
Voordele van Belegging @ Ontwikkelingskoste
Versnelde kapitaalgroei op medium termyn
Begrote ontwikkeling R 550 miljoen
Aanbiedinge reeds van R 800 miljoen
Verbeterde risiko/rendement verhouding
Verbeterde likiditeit vir eerste beleggers
WAARSKUWING
Verbeterde risiko/rendement verhouding beteken nie risikovry nie.
Geen risikovrye belegging bestaan nie.
BBH bied wel baie goeie rendement teen risiko laer as tipies van sodanige rendement.
BELEGGINGSRISIKO – REALCOR CAPE & BBH ONTWIKKELING
Institusionele Risiko
Ondervinding
Bestuursvernuf
Finansiële beheer
Konstruksiebeheer
Solvabiliteit (Bates versus Laste)
Likiditeit - Vermoë om lopende/kort termyn verpligtinge na te kom

Ve
rlaagde Institusionele Risiko
Goeie solvabiliteit (R 50 miljoen Sep 2007)
Likiditeit: Reserwes, finansiering, konstruksie mpy
Historiese verhoogde winsgewendheid
Finansiële state: Op datum en word voortdurend nagegaan.
Goeie diversifikasie oor eiendomsektore, gebiede
Beperkte aantal projekte & blootstelling
Bestuur: finansies, kostes, kwaliteit, projekte
Betrokkenheid van internasionale hotel operateurs
Hoë aansien by banke
3-ledige registrasies by reguleerders
Eiendomsverwante Risiko
Ligging.
Suksesvolle sonering van grond.
Suksesvolle goedkeuring van bouplanne.
Kraglewering deur Eskom.
Primakoers verhogings.
Politieke Stabiliteit.
Bestuur van die eiendom - besettingsyfers.
Verlaagde Eiendomsrisiko
Uitstekende ligging met goeie paaienetwerk.
Groeiende internasionale aanvraag.
Versnelde aanvraag: 2010 wêreldsokkerbeker.
Sterk buitelandse beleggersbelangstelling.
Internasionale hotelgroep wat bestuur gaan behartig.
Kompetisie tussen banke om projek te befonds teen gunstige finansieringskoers.
Goeie finansiële kontrole, eie konstruksie mpy wat betroubare diens lewer.
Eie kragvoorsiening, laer Eskom risiko.
Heen-en-terug busdiens na Kaapstad.
Ontsnapklousule: aandele opsie ander beleggings.
BELEGGINGSEKURITEIT
Beleggingsekuriteit op Korttermyn Belegging
Kontraktuele waarborg – onbesproke rekord
Finansiering aangebied @ prima – 1.5%
Eiendom waarvan waarde steeds styg (onlangse waardasie R66 milj)
Opsie om ongenoteerde BBH aandele op te neem
Remedie aandele in enige ander ontwikkeling
Aanwending van Korttermyn Belegging
Goeie vaste inkomste = begrotingsekerheid
Inkomste & groei @ uitstekende koerse = inflasievegter
Goeie portefeulje diversifikasie
Goeie markverskanser in onseker tye
Goeie alternatief vir aandele en staatseffekte
Kort termyn bied goeie buigsaamheid
Opsie om ongenoteerde aandele in BBH op te neem
Aanwending Langer Termyn Aandelebelegging
Goeie vergelykbare inkomste met kapitaalgroei
Ontwikkelingskoste: baie goeie kapitaalgroeipotensiaal
Ontwikkelingskoste: verbeterde likiditeit
Realcor Cape 1e opsie: nog beter likiditeit
Dividendinkomste moet nog ge-analiseer word
Hoër risikoprofiel as korttermyn belegging
Beter geskik vir die lang termynbelegger
Tydsberekening van Realcor Cape BBH Belegging

Marktydsberekening om in genoteerde aandele te belê, is riskant en word nie aanbeveel nie.
Aandele het sterk geloop en is duur.
Historiese aandelekorreksies verhoog risiko.
Staatseffekte swak a.g.v. rentekoerse.
Rentekoerse beskerm nie teen inflasie nie.
BBH korttermyn en aandele belegging bied ‘n goeie alternatief.
Blaauwberg Beach Hotel
|